1972 - ASSA Bloemfontein Centre

February 10th, 1972, Residence of Mr. G. N. Walker, Vilonel Street 39, at 8pm.
Item new grazing occultation - 22/02/1972:
As grazing occultation will occur on February 22nd, Mr. Walker planned the "grazing line" as south from Trompsburg. Mr. Walker received a good chart and a computer list for planning and will go out to investigate the area and test means of receiving the time signals.
Dr. Jarret of the Boyden - Observatory wrote a preliminary invitation to a symposium to be held at the last half of the month of March. Members present agreed that this symposium should be held in the evening as to allow members to attend these lectures. The place decided upon being the university. Mr. Walker will contact Prof. Jarret to organise this event.
Mr. G. Walker brought some maps and a computerised list of grazing occultations for the year 1972.

March 9th, 1972, Residence of Mr. G. J. Muller, 35 Wilcocksroad, at 8pm.
The proposed observing of the grazing occultation on February 22nd was boycotted by a rainy spell for a few days and had to be abandoned. According to various maps and the 1972 computer lists of grazing occultations, the following items are recorded:
a) No. 1287 on 24/03/72 time 17.41.20 UT (mag 6,7)
b) No. 1216 on 17/05/72 time 18.0.10 UT
c) No. 1439 on 19/05/72 time 6.35 PM SA time (mag 5.9)
We will concentrate on this occultation.
d) No. 3131 on 02/06/72 time 22.11.44 UT.
This direction passes from west/east below Theunissen and north of Winburg. Mr. Walker, as leader of this occultation chose the site south of Theunissen. This area being more flat and thus more convenient. The organising committee will go further in this matter and Mr. Walker will notify members later on.
The floor of the observatory: Mr. Erasmus again to donate 1000 bricks and transport will be provided by other members to bring these up. One square foot holes have to be made for the foundation. 12 bags of premix cement are to be acquired. Saturday the 11th is chosen for this item.
Symposium on "The new astronomy" March 27 and 28th. The programs for this symposium are distributed and members are invited to make use of it.
The following were brought forward:
Mr. D. P. de Leeuw presents a 4 inch mirror glass (half completed) together with ground glass. Mr. P. Keuris presents a gelling thermosflask to be used for either hot or cold liquids. These two addisionals were accepted with our heartiest approval.
Mr. Rhodes drew our attention to the fact that Mr. Patric Moore gives lectures or talks on astronomy on Thursday evenings at 7.15 pm. Members are encouraged to listen in on the English service at that time.

April 13de, 1972, Huis van Mnr. B. vd Berg, Athloneweg 22, Bloemfontein, om 8nm.
Mnr. Walker het met behulp van lesings wat beskikbaar was die profiel van die okkultasie van 6 Augustus 1971 uitgewerk en sal die gegewens besorg aan MNASSA se sekretaris vir publikasie.
Insake die sterrewag kan gemeld word dat die 1000 bakstene op die berg gelewer is en ook dat die nodige sementwerk vir die fondamente op die hoeke gedoen is. Vrywilligers is gevra vir die konstruksie van die vloer. Daar is besluit dat Saterdag die 22ste April daaraan gewy sal word en Mnr. Walker sal reëlings tref. Die voltooing van die afdigting van die dak sal deur die voorsitter en die sekretaris gedoen word. Daar is besluit dat 'n konkryt fondament gegooi sal word as staanplek vir die groot teleskoop. Mnr. Muller stel voor dat 'n gordyn verdeling tussen die suid en noord gedeelte van die sterrewag gespan word. Die doel hiervan is dat terwyl daar waargeneem word, kan in die ander vertrek koffie gemaak word en dit sal nie hinder met die waarnemings nie.
Mnr. De Leeuw stel voor dat die sterrewag aan die buitekant met allumminium verf geverf word terwyl Mr. Rhodes grys verf vir die binnekant voorgestel het. Aangesien die pad teen die rand uit toegegroei het van die reën is daar besluit om dit weer skoon te maak en 'n mes sal by Mnr. Van Wyk geleen vir hierdie doel.
Dit het onder die aandag gekom dat nog twee lede Mej. Booth en Mnr. J.I. Mahaffey nou ook in besit is van hulle eie teleskope. Die teleskope is gemaak deur Mnr. P. Erasmus. Mnr. Van Der Berg stel sy 4 duim refraktor daarna aan bewonderende lede ten toon.

May 10th, 1972, House of Mr. P. Erasmus, De Wet, at 8pm.
Mr. Walker reported that he had plot the profile of the grazing occultation of the 19th May, 1972 at Edinburg. The time of the occultation was at 16.52 hrs. and he planned to go out early on the 19th and mark off the different sites.
The following teams were organised as follows:
Mr. Walker - de Leeuw
Mr. Rhodes - vd Berg
Mr. Mahaffey - Neser
Mr. Muller - van Zyl
Miss. Booth - some friends
Mr. van Wyk would be range manager
In connection with the observatory it have to be decided whether the block for the telescope was to consist of concrete slabs, or rocks and cement. It was decided that some work on the floor will be done on Sat. the 30th May.
A letter was received from Mr. T.W. Russo of Cape Town proposing that the Annual General Meeting of ASSA will be held at Bloemfontein on the 26th July. The chairman instructed the secretary to write to Mr. Russo for the number of members likely to attend as well if bookings at hotels were to be made. He suggested that the meeting should be held at 7:30 pm to enable local members to attend.

Junie 8ste, 1972, Huis van Mnr. D. P. de Leeuw, om 8nm.
'n Skrywe van Mnr. T. W. Russo ontvang waarin dit blyk dat kennisgewing van die Algemene Jaarsvergadering in MNASSA sal verskyn. Aangesien die inligting wat aangevra is in ons skrywe van 23 Mei 1972 nie verskaf is nie, is daar besluit dat eie reëlings getref sal word en dat Mazelspoort die aangewese plek sal wees vir die vergadering. Prof. Jarret het hom bereid verklaar om verversings te verskaf die aand.
Mnr. Walker verwittig dat hy die profiel van die Mei okkultasie uitgewerk het maar dit blyk dat dit nie sin maak nie, wat aan die verdwene tydsein toegeskryf kan word. Mnr. Muller en Walker het besluit om elkeen 'n individuele poging aan te wend om 'n tydsein apparaat te bou.
Dit kan gemeld word dat die dak en die mure van die sterrewag voltooi is en die laaste gedeelte van die vloer moet dus gepak word voordat geverf kan word. Weereens was daar meningsverskil of die platform van die 10 duim teleskoop uit 3 duim water pyp of 'n sementblok moet bestaan. Mnr. Walker sal kyk of hy iets hieraan kan doen.
Daar is daarna besluit dat die Algemene Jaarvergadering op Donderdag 13de Julie gehou sal word.

Julie 13de, 1972, Veertiende Algemene Jaarvergadering, Huis van Mnr. G. J. Muller, om 8nm.
Die volgende lede is almal op voorstel van Mnr. P. Erasmus, eenparig herkies:
Voorsitter: Mnr. G. J. Muller
Onder Voorsitter: Mnr. J. Rhodes
Ere Sekretaris/Penningmeester: Mnr. F. C. Neser
Kommiteelid: Mnr. G. N. Walker
Kommiteelid: Mnr. D. P. De Leeuw
Finansies: Die balans van die spaarrekening toon 'n krediet van R17,59.
Die voorsitter lees daarna sy jaarlikse verslag:
Mnr. Muller stel voor dat van die beskikbare belangstelling in ons provinsie gebruik gemaak word en dat hierdie tak dus van nou af bekend staan as die Vrystaat tak van ASSA. Die lede in die res van die provinsie sal dan bekend staan as korresponderende lede. Enige inligting wat hulle verlang sal aan hulle verskaf word en hulle kan selfs betrek word by okkultasies en ander bedrywighede van die tak. Die hoofkantoor sal intussen van hierdie naamsverandering in kennis gestel word.
Daar is besluit dat aangesien okkultasies baie probleme oplewer met die beskikbare tydseine okkultasies voorlopig uit is tot 'n oplossing gevind is. Kennis is geneem van twee individuele pogings om 'n tydsein daar te stel.
Daar kan ook gemeld word dat ons sterrewag eindelik voltooi is, wat te danke is aan lede wat hulle bereidwillig verklaar het om menige Saterdagoggend op te offer om aan die Sterrewag te werk. Daar word dus nou daarna uitgesien om die belangstelling onder die publiek en hoër skoolkinders in sterrekunde te bevorder.
Daar word voorgestel dat die komende jaar se aktiwiteite in drie rigtings verdeel moet word nl: Okkultasies en die sameval van ons waarnemings seksie se aktiwiteite met die bespreking van sake rakende sterrekunde gedurende maandelikse vergaderings. Die besprekings mag gaan oor konstruksie werk of inligting oor sterrekunde wat geput is uit beskikbare lektuur.
Die voorsitter bedank daarna die kommitee wat hom deur die jaar ondersteun het asook al die lede wat die vergaderings bygewoon het om die tak lewend te hou, en veral die lede wat ekstra tyd en moeite gedoen het om die belange van die tak te bevorder.
Die beskikbare sleutels van die sterrewag is daarna uitgedeel: Nr. 1 Mnr. Muller, nr. 2 Mnr. Rhodes, nr. 3 Mnr. Neser.
Bates van die sterrewag:
Daar is besluit dat alle besittings van die tak voortaan by elke jaarvergadering genoteer word:
1) 1- Sterrewag
2) 1- 9 3/8 duim reflektor teleskoop
3) 2 - 6 duim reflektor teleskoop
4) 1 - 4 1/4 duim refraktor
5) 1 - 4 1/4 duim onvoltooide Schiefspiegler en diagonaal (geskenk deur Mnr. de Leeuw).
6) 3 - 25mm oogstukke
7) 3 - skyviewers
8) 1 - tafel en stoel
9) 2 grasbesems, verestoffer en stoflappe
10) 1 - thermofles

August 19th, 1972, Residence of Mr. D. P. De Leeuw, Hospitaalpark, at 8pm.
The question of a reliable time signal was mentioned at the A.G.M. at Mazelspoort, and Mr. K. J. Stirling, incoming President, said that he would place a article in MNASSA in this regard. It seemed that the ZUO time signal was a problem for the other centres too.
Mr. Walker reported no further progress on his time clock and it was uncertain whether Mr. Muller completed his clock. Mr. Walker received a letter in connection with double stars and grazing occultations, and it was made available to interesting members.
It was suggested that advertisements be placed in the papers in order to gain members. A welcome donation of R2,00 towards said advertisements was received from Mr. Walker. Miss Booth afterwards suggested that a write-up be placed in the papers using the UFO scare in order to gain members. Mr. Walker asked her to prepare a article in this regard.
In connection with the observatory Mr. Walker reported that the concrete block was erected by the contractors, Beyleveld and Sand du Plessis. It seems as if the block was intended as a donation to the centre. A donation in the form of sand to be used on the floor of the observatory, was also received from Mr. B. vd Berg.

September 14de, 1972, Huis van Mnr. vd Berg, om 8nm.
Mnr. G. J. Muller versoek die sekretaris om 'n brief van bedanking te rig aan Mnr. Beyleveld vir die oprig van die betonblok in die Sterrewag. Daar word besluit om op Saterdag die laaste gedeelte van die vloer te pak. Dit sal gedoen word deur Mnr. Muller, van Zyl en Neser. Mnr. vd Berg stel sy kruiwa beskikbaar om die grond uit die gebou te verwyder. Mnr. Muller verwittig dat 'n groot hoeveelheid bakstene oorgebly het en dat dit gebruik kan word om 'n stoep voor die gebou en om die gebou te pak om te verhoed dat reën die grond om die gebou weg spoel. Vrywilligers word gevra om die gebou aan die binnekant uit te verf en Mnr. Rhodes bied aan om dit te doen in sy vryetyd.
Mnr. Muller verwittig dat hy 'n finder vir die 4 1/4 duim teleskoop het wat tans by Mnr. Erasmus is en wat daaraan gemonteer moet word. Daar is besluit dat die 9 3/8 duim reflekor voorsien sal word met die nodige sirkels wat uit staal of perspex sal bestaan. Mnr. vd Berg word versoek om die sirkels te maak wanneer dit vir hom moontlik is, waartoe hy instem. Die moontlikheid van 'n aandrywing vir genoemde teleskoop word daarna bespreek en daar word gevoel dat die staalband aandrywing soos geilustreer in "Sky and Telescope" baie beter sal wees as die gewone rat aandrywings. Geen definitiewe besluit is egter hieroor geneem nie.
Die voorsitter versoek die sekretaris om 'n skywe aan Mnr. Russo in die Kaap te rig om die name van die Vrystaat lede van ASSA te verkry. Hierdie lede kan dan genader word om by die plaaslike tak aan te sluit. Mnr. Rhodes stel voor dat die Kurator van die Nasionale Museum genader word om 'n kennisgewing te plaas by die sterrekundige uitstalling wat in die museum is, om meer lede te trek. Dit word aan Mnr. Rhodes opgedra om die nodige te doen.
Die voorsitter verwittig dat sy tydsein apparaat tot dusver baie goed gewerk het maar dat elektriese koord nodig is wat vanaf die apparaat na die verskillende poste gelê kan word. Kwotasies van die prys van die koord sal verkry word.

October 12th, 1972, Residence of Mr. Rhodes, at 8 pm.
As the observatory is near completion the Chairman asked Mr. P. Erasmus and Neser to take the 1/4 inch telescope to the observatory as well as the 6 inch which is at present being used by the secretary. It was suggested that a log book being kept in the observatory in which record can be held of observations.
Mr. de Leeuw and Keuris reported that the lights of the arms factory is very unpleasant and would make observations difficult. The Chairman said that he would contact Mr. Musgrave in this regard.
Mr. Rhodes reported that the curator of the National Museum was willing to put an advertisement at the astronomical exhibition in the museum but would like to talk to Mr. Erasmus in connection with photographs for this exhibition.
The wire for the time clock would cost R94,40. It was decided to save the necessary money towards buying the wire.
Mr. vd Berg reported that he had difficulty in making the teflon nut for the drive mentioned in "Sky and Telescope" of July 1972, and that it was not a success. It was decided to drop this idea and to drive the 9 3/8 inch by hand controls. Mr. Erasmus suggested that the 4 1/4 inch being mounted on the 9 3/8 as a guiding telescope. All agreed that it was a good idea.
Mr. de Leeuw and van Zyl was appointed as the new organisers for the observing section. It was suggested that observing evenings be held at least twice a month.
A letter was received from Observatory Cape in which the names of all Free State members of ASSA was given as was suggested in our letter of 20/09/1972. The necessary letters will be sent to these members to approach them to join our centre.
An invitation was received from Mr. Lincoln to members to make use of his observatory. Mr. Rhodes was asked to thank Mr. Lincoln in this regard.
Mr. Erasmus was requested to make a sign to be put at the entrance to the observing site. He agreed to do the necessary. The chairman suggested that the opening of the observatory be discussed on our next meeting. Mr. Muller also asked that the matter of talks given by members be discussed on our next meeting.
A donation was received from Mr. Rhodes in the form of old alarm clocks as well as some wooden cases which can be used to caver the time clock. R1,10 c tee collections was also received.

November 9de, 1972, Huis van Mnr. G. J. Muller, Wilcocksweg 35, om 8nm.
Met betrekking tot Mnr. Erasmus se voorstel om die 4 1/4 duim refractor op die 9 3/8 duim reflektor te plaas is daar besluit dat 'n "rightangle" aangekoop moet word vir die 4 1/4 duim om waarneming te vergemaklik. Die sekretaris is aangesê om dit te doen.
Mnr. Erasmus verwittig dat hy 'n Cook fotografiese lens vir R20 in die hande kan kry. Die voorsitter versoek hom om die nodige in die verband te doen. Aangesien daar op die oomblik slegs R22 in die klub se bankrekening is sal Mnr. Erasmus karaktersketse van lede wat hy gemaak aan hulle verkoop teen R2 elk en die geld dan aan die klub skenk.
Die voorsitter verwittig dat hy Musgrave gekontak het in verband met die beligting van die wapenfabriek. aangesien Mnr. Musgrave self nie tevrede is met die beligting nie het hy gesê hy sal met die veiligheids mense daaroor praat.
Die voorsitter vesoek Mnr. Erasmus om die lens van die een 6 duim teleskoop te versilwer aangesien dit lyk asof dit vol kolle is.
Die waarnemings afdeling raporteer dat daarop Vrydagoggend 17 November 1972 om 2 uur vanuit die konstelasie Leo 'n meteorreën sal plaasvind. 'n Skrywe in die verband sal aan elke lid verskaf word deur Mnr. de Leeuw en Van Zyl. Skrywes is ontvang van Natal in die vorm van 'n agenda en vanaf Pretoria in die vorm van 'n Tydskrif en ster kaart wat op die oomblik geleen word deur Mnr. Keuris.
Dit is weereens genoem dat lede die sterrehemel in eie tyd moet bestudeer om die konstellasies te leer ken. Daar kan begin word met Orion en die omliggende konstelasies.
Daar word besluit om die tafel wat tans by Mnr. Walker is aan hom te gee in ruiling vir 'n tafel wat in die sterrewag sal pas. Mnr. Erasmus verwittig dat die naambord van die sterrewag amper klaar is en eersdaags opgerig sal word.
Die opening van die sterrewag word daarna bespreek en daar word besluit om die volgende mense te nooi: Prof. Jarret en sy mense, Prof. van Wyk, Mnr. Lincoln, die Fichards, die stadsingeneur, stadsklerk en die pers. Die vrouens van die lede kan die nodige verversings verskaf. Die datum vir die opening is is egter nog nie vasgestel nie.


Back to Archives Main page

ASSA Bloemfontein Home page